Directory IndiaPress
25 July, 2008 

 
Google

DMOZ DIRECTORY
Top: World: Afrikaans: Kuns: Musiek  (17)

  • Bobby van Jaarsveld - Meer oor dié kunstenaar, musiek en videos af te laai, en gasteboek.
  • 2 Catharinas - Naat en Kaat is volwasse(?) girls wat kan en wil rock, en iets te sê het vir mense soos ons. Mens raak onmiddelik verlief op die appels+en+koring feedback country van 2 plaas+rabbedoes
  • Celsius - Suid+Afrikaanse popgroep wat ligte, kontemporere, oorspronklike Afrikaanse musiek speel. Aanhangerklub, lirieke, CD+inligting en optredes.
  • Die Melktert Kommissie - Amptelike webwerf van dié musiekgroep met nuus, resensies, optredes en inligting oor die 2002 Rockspaaider Kompetisie.
  • Erik en Nadia - A Cape+based duet who have been Zing finalists and who have a repertoire to suit a range of tastes.
  • Hugo - Afrikaanse sanger van Suid+Afrika. Foto's, album+inligting, en MP3+aflaailêers.
  • Insisevus - Afrikaanse musikant, met inleiding, musiek, foto's en gasteboek. Werf in Afrikaans en Engels.
  • Lienka.co.za - Die amptelike webblad van Lienka van ddisselblom+faam.
  • Musiek.co.za, webwerf vir Opreggeteelde Afrikaanse musiek - Deur kunstenaars vir kunstenaars. Opreggeteelde Afrikaanse musiek. Inheemse oorspronklike lirieke. Hierdie Webwerf word besit deur Afrikaanse kunstenaars om Afrikaanse vermaakkuns te bevorder. Ondersteun asseblief met jou hart en sieletjie !!!
  • O My Hoed - Kitaardrukke en lirieke van Afrikaanse liedjies.
  • Plaak - 'n Oorkruis+progressiewe, alternatiewe Afrikaanse rockgroep, met foto's, lirieke en gasteboek.
  • PlatAnna - Tweetalige webwerf van dié Boeremusiek+kunstenaar met lirieke, luistermusiek, nuus, foto's, inligting oor optredes en besprekings.
  • Raserig - Inligting+ en besprekingsdiens vir SA klankkunstenaars. Foto's, inligting en klanksnitte.
  • Riana van Wyk - Sola Gratia+musiek en +skool.
  • Riku Latti + Amptelike Webwerf - Alternatiewe Afrikaanse Musiekmaker Riku Latti + met MP3s, Kuns, Gigs, Reviews, en inligting.
  • Stephan Potgieter - Musikant wie se musiek wissel van klassiek tot gewilde ligte klassieke musiek asook lekker luister liefdesliedere. Enkele Afrikaanse bladsy.
  • Stille Nag Web - Alles oor die kerslied Stille Nag, die blad sluit die geskiedenis, bladmusiek, klanklêers en oor die honderd vertalings van die lied in.

Help build the largest human-edited directory on the web.
Submit a Site - Open Directory Project - Become an Editor

 

Our Other Sites IndiaPress.org World Newspapers India News Paper Jain Jagat RajPurohit.com Today In India