Directory IndiaPress
27 July, 2008 

 
Google

DMOZ DIRECTORY
Top: World: Afrikaans: Naslaan: Genealogie  (28)

This category in other languages:
   
Basque  (5)   Catalan  (26)   Czech  (88)  
Danish  (143)   Dutch  (1,353)   English  (6,837)  
Finnish  (14)   French  (442)   German  (701)  
Icelandic  (3)   Italian  (109)   Kazakh  (1)  
Lithuanian  (5)   Norwegian  (56)   Polish  (27)  
Portuguese  (21)   Russian  (35)   Scots Gaelic  (1)  
Slovak  (10)   Spanish  (210)   Swedish  (368)  


  • Botha - Vroeë geskiedenis van al die afstammelinge in Suid+Afrika, met algemene stamboekskryf+webskakels.
  • Bredenkamp - Gedenkblad vir dié familie, met reünie+inligting, resepte, musiekbladsy, geskiedenis, stamboom en saamkuier+geleenthede.
  • Conradie - Piet Conradie se familiewerf met webskakels na verskeie familielede, etlike stambome, die familiewapen en staaltjies oor die voorgeslag.
  • Du Preez - Individuele families se geskiedenis, foto's van grafte en ou familiefoto's, en inligting oor die oorspronklike plaas.
  • Du Toit - Die eerste Du Toits in Suid+Afrika, en bladsye oor drie stamlyne. Ook foto's.
  • Dunn - Stamboom van William Dunn wat in 1820 in die Kaap geland het.
  • Genealogiese Genootskap van Suid+Afrika - Tweetalige werf van dié vereniging. Inligting oor takke, lidmaatskap, die Familia+kwartaalblad, toekennings, standaarde en verskeie artikels.
  • Gouws - Kort geskiedenis van die Gouwse in Suid+Afrika.
  • Grewar - Peter Murray se blad oor David McKenzie Grewar en sy nasate. Stamboom, foto+bladsy en kort geskiedenis.
  • Kielie+kielie, soek só jou familie! - G Olwagen se eenbladsy+inleiding tot stamboekkunde.
  • Lochner - Geslagsregister van dié familie, hoofsaaklik gebaseer op GISA se Suid+Afrikaanse Geslagregisters.
  • Lombaard - Hugo se kort bladsy oor algemene genealogie.
  • Murray - Peter Murray se blad oor John Murray en sy nasate. Stamboom, foto+bladsy en kort geskiedenis.
  • Murray - Die Andrew Murray Vereniging van Suid+Afrika se tweetalige webwerf met inligting oor reünies, stamvaders, geslagslyne en foto's.
  • Myburgh - Die Myburgh+bond van Suid+Afrika. Grondwet, missie, verslae, geskiedenis en inligting, en foto's.
  • Nieuwoudt en Scheepers - Tweetalige werf met inligting oor dié twee families en verwante gesinne, asook kort familiegeskiedenis.
  • Olwagen - Geslagsregister, geskiedenis, die Ollie+feeste op Oudtshoorn, Stellenbosch en Duitsland.
  • SAGenealogie - Gespreksgroep vir genealoë wat werk met Suid+Afrikaanse genealogie.
  • Serfontein - Tweetalige webwerf. Opsomming van vaardighede, stamboomvan die sogenaamde clans, briewe, geskiedenis, en wapen.
  • Snuffel+snuffel - Dugeot se openbare aanspeldbord vir mense wat verlore familie soek.
  • Steenkamp - Kort geskiedenis Steenkamps in Suid+Afrika.
  • Suid+Afrikaanse familiewapens - Tweetalige gids met byna 700 familiewapens, met nuttige webskakels.
  • Swart - Swart+familiebond. Stamboom van die eerste 5 geslagte, geskiedenis, die Jaghoring+nuusbrief, bestuur en familiefeeste.
  • Van Rooy - Die geskiedenis en stamboom van die familie Van Rooy in Suid+Afrika.
  • Van Rooyen - Die stamvader van die Van Rooyens in Suid+Afrika, die stamboom, familiewapen en familiefoto's.
  • Vermaak - Stories oor die Vermaak+stamvader en skakels na verwante werwe.
  • Vermeulen - Familiebond se bladsy, met inlingting oor die stamboek, die wapen en byeenkomste.
  • Viljoen - Geslagsregister van dié familie.

Help build the largest human-edited directory on the web.
Submit a Site - Open Directory Project - Become an Editor

 

Our Other Sites IndiaPress.org World Newspapers Office Stationery Utensils Store Mahatma Gandhi Today In India