|
|
| DMOZ DIRECTORY |
- Afrikaans.be - Afrikaanse nuus, literatuur, musiek en skakels vir enigiemand met 'n belangstelling in Afrikaans en Suid+Afrika, veral gemik op belangstellendes in Europa.
- Afrikaanse Klub - Nie+winsgewende Afrikaanse klub vir alle Suid+Afrikaners ter vestiging en ontwikkeling van die Suid+Afrikaanse kultuur in Nieu Seeland.
- Beweging vir Christelik+Volkseie Onderwys - Onafhanklike skolenetwerk in Suid+Afrika met ongeveer 50 lede.
- Die Roepstem + De Roepstem - Die Roepstem is 'n Nederlands+ en Afrikaanstalige webruimte wat die gebruik van albei tale wil bevorder. Ook dient De Roepstem tot nadere kennismaking van de geinteresseerde met beide talen.
- Huis der Nederlanden + 'n kultuursentrum, mediasentrum en biblioteek - Die Huis der Nederlanden (HdN) is 'n Nederlands+Vlaams+Afrikaanse kultuursentrum in Pinelands naby Kaapstad. Die HdN sentrum bevat 'n ruim biblioteek en mediasentrum, klaskamers en konferensielokale, en lees+ en kuierareas.
- Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans (SBA) - Net soos die ou Stigting vir Afrikaans, beywer die SBA hom vir die bemagtiging van Afrikaans sprekers, deur projekte oor geletterdheid, sosiale gesondheid, uitbou van die kunste, ens.
|
|
|